Soggens wanneer hy wakker word is die 10 jaar oue Bennie, ‘n Belgiese herdershond/Husky-kruising van die polisie se K9 honde-eenheid in Sasolburg, gereed vir sy ...
So sê Betsie Willemse, oorlede Hennie Willemse (59) se vrou. “Dit was ook wat hy besig was om te doen toe hy…” sê Betsie hartseer. Hennie is tydens Saterdag, 29 Julie, se verwoestende brande by ...