Cope is besig om ’n bespotting van sy naam te maak. Want dié party wat met soveel potensiaal weggespring het, is besig om sy naam – en potensiaal – deur die modder te sleep. Wat met Cope gebeur, is ...